top of page

Beskikbaar in Roosmaryn en Akasia (RMR), Lavendula, Wildevy en Suurlemoen (LAV), Roosmalva, Bergamot and Tiemie (RMV)

 

Hierdie seep is verryk met RUAH se unieke mengsel van plaaslik vervaardigde essensiële olies en botaniese geure. Dit is ‘n veeldoelige seep wat dien as badskuim, lyfwas of skeermiddel sonder om jou vel uit te droog. Verpak in plastiek bottel, maak dit die gebruik daarvan in jou stort veilig en gerieflik.

 

Available in Rosemary and Acacia (RMR), Lavendula, Wild Ivy and Lemon (LAV), Rose Geranium, Bergamot and Thyme (RMV)

 

This soap is enriched with RUAH's unique blend of locally produced essential oils and botanical fragrances. It is a multi-purpose soap that serves as bath foam, body wash or shaving agent without drying out your skin. Packaged in a plastic bottle, it makes using it in your shower safe and convenient.

Wasolie / Washing Oil 200 ml

SKU: 0001
$45.00Price
250 Milliliters
    Welkom by Ruah, plaaslik, organies verboude kruie, gedistilleer tot geurige essensiële olies vir die vervaardiging van lyfsorgprodukte eie aan Suid-Afrika. Kom beleef “Afrikaan” – wees, skep ’n bietjie Ruah (asem) en wees gekoester.
    ruah wees 2.png
    bottom of page