top of page

Slegs beskikbaar in Roosmaryn en Akasia (RMR)

 

Verfirs ’n moeë lyf onder die stort. Ervaar hoe hierdie kopwas jou hare en kopvel koester en die verfrissende krag van water jou van kop tot tone laat tintel en jou van nuuts af opkikker. Geskik veral vir die donkerkoppe onder ons wie se hare eers blink in die son na so ’n stortsessie! Reinig hare, skuim baie lekker, roosmaryn vermeerder die bloed toevoer dus bevorder dit haargroei en voorkom haarverlies! Vry van Parabens, aluminium en petrolatum.

 

Only available in Rosemary and Acacia (RMR)

 

Refresh a tired body under the shower. Experience how this head wash nourishes your hair and scalp and the refreshing power of water makes you tingle from head to toe and invigorate you from scratch. Especially suitable for the dark-headed among us whose hair only shines in the sun after such a shower session! Cleanses hair, foams very nicely, rosemary increases the blood supply so it promotes hair growth and prevents hair loss!

Free of Parabens, aluminum and petrolatum

Sulfaatvrye Kopwas / Sulfate Free Shampoo 30ml Travel Size

SKU: 0015
$5.00Price
30 Milliliters
    Welkom by Ruah, plaaslik, organies verboude kruie, gedistilleer tot geurige essensiële olies vir die vervaardiging van lyfsorgprodukte eie aan Suid-Afrika. Kom beleef “Afrikaan” – wees, skep ’n bietjie Ruah (asem) en wees gekoester.
    ruah wees 2.png
    bottom of page