top of page

Slegs beskikbaar in Roosmaryn en Akasia (RMR)

 

Hierdie gliserien seep is verryk met RUAH se unieke mengsel van plaaslik vervaardigde essensiële olies en botaniese geure. Dit bevorder sagte vel omdat gliserien seep ‘n laer pH het wat die vel help om sy eie vog te behou. ‘n Uitstekende keuse vir mense met besonder droë of sensitiewe vel.

 

Only available in Rosemary and Acacia (RMR)

 

This glycerin soap is enriched with RUAH's unique blend of locally sourced essential oils and botanical fragrances. It promotes soft skin because glycerin soap has a lower pH which helps the skin retain its own moisture. An excellent choice for people with particularly dry or sensitive skin.

Klein Koekieseep / Small Bar of Soap 30g

SKU: 0004
$3.00Price
30 Grams
    Welkom by Ruah, plaaslik, organies verboude kruie, gedistilleer tot geurige essensiële olies vir die vervaardiging van lyfsorgprodukte eie aan Suid-Afrika. Kom beleef “Afrikaan” – wees, skep ’n bietjie Ruah (asem) en wees gekoester.
    ruah wees 2.png
    bottom of page