top of page

Drie kleure beskikbaar / Three colours available

 

Hekel handwerk, spesiaal gemaak van 100% katoen om jou vel sagkuns te reinig en verkwik te laat. Wit, room en sandkleur. Kies jou gunsteling een!

 

Crocheted and handmade, specially made from 100% cotton to gently cleanse and invigorate your skin. White, cream and sand color. Choose your favorite one!

 

 

Katoen Waslap / Cotton Face Cloth

SKU: 0021
$20.00Price
Quantity: One
    Welkom by Ruah, plaaslik, organies verboude kruie, gedistilleer tot geurige essensiële olies vir die vervaardiging van lyfsorgprodukte eie aan Suid-Afrika. Kom beleef “Afrikaan” – wees, skep ’n bietjie Ruah (asem) en wees gekoester.
    ruah wees 2.png
    bottom of page